SASMT composers Home

composers and arrangers

choir catalogue / koorwerke katalogus - Hendrik Hofmeyr


Druk op titel in blou om voorbeeld te sien. Waar daar meer as een weergawe is, kies die besetting
Afrikaanse Koorwerke (volgens moeilikheidsgraad gerangskik)
Titel Besetting Graad Tydsduur
Nocturne (Elisabeth Eybers) SA met klavier Laerskoolkoor 3 min
Kom ons prys die Heer se naam (Hendrik Hofmeyr). SSA Gevorderde laerskoolkoor 3 min
Tweespalt (Lina Spies) SA of TB (of SSA of TTB) met klavier Laerskoolkoor/hoërskoolkoor 2 min.
Gedig vir Klein Estie (Wilhelm Knobel)
SA of TB met klavier Gevorderde laerskoolkoor/hoërskoolkoor 3 min.
Koshuis-aandete (Lina Spies) SA of TB (of SSA of TTB) met klavier Gevorderde laerskoolkoor/hoërskoolkoor 3 min.
Op slag gedood (Wilhelm Knobel) SA of TB met klavier Gevorderde laerskoolkoor/hoërskoolkoor 2 min
Al lê die berge nog so blou (verwerking) SATB met viool Gevorderde laerskoolkoor/hoërskoolkoor 4 min.
Ma, daar kom die jong soldaat (verwerking) SSAA Gevorderde laerskoolkoor/hoërskoolkoor 4 min.
Kaljanner kaljanner (George Weideman) SSAA of TTBB Gevorderde laerskoolkoor/hoërskoolkoor 3 min.
Grafgebed (Hendrik Hofmeyr) SATB of SSAA of TTBB met klavier Gevorderde laerskoolkoor/hoërskoolkoor 3 min.
Es-kom, Es-gaan (Elmientjie Thom) SATB Gevorderde laerskoolkoor/hoërskoolkoor 3 min
Vaarwel my eie soetelief (verwerking) SSAA of TTBB of SSA of TTB
(SSA of TTB ook met klavier)
Gevorderde laerskoolkoor/hoërskoolkoor 4 min.
Kersliedjie (DJ Opperman) SATB of SSAA of TTBB
met orkes of orrel of klavier
Gevorderde laerskoolkoor/hoërskoolkoor 4 min.
Daar kom die Alibama (verwerking) SSAA of TTBB Hoërskoolkoor 2 min.
By die dood van Motau (Wilhelm Knobel) SA of TB met klavier Hoërskoolkoor 1 min.
4 Korale:
1. Laat, Heer, u seën op hul daal
2. Jesus, ons eer U
3. Jesus Christus, Heiland, Heer
4. Psalm 23
SATB (ook met orrel) Hoërskoolkoor 4 min
[1 + 1 + 1 + 1 min.]
Bont konsertina laans die watervoor (Boerneef) SATB (ook met klavier ) Hoërskoolkoor 2 min.
Die blye boodskap
(aangepas uit die Bybel deur die komponis)
SSATB met S solo en klavier Hoërskoolkoor 4 min.
Psalm 42 (Lina Spies) SSA of TTB of SATB Hoërskoolkoor 7 min.
Ek wonder of jy soms (ID du Plessis) SATB Hoërskoolkoor 3 min.
Rut SSAA of TTBB Hoërskoolkoor 3 min.
Liederwysgesange (Boerneef):
1. Hêjy raad vir Maandagmôre
2. Sononder en die lug is pranasgeel
3. Perskegeel en perskerooi
SATB met klavier Hoërskoolkoor 7 min
[2 + 3 + 2]
Juig, al wat leef (Psalm 100) SSAA of TTBB met klavier Hoërskoolkoor 2 min.
Jankemalanke Langklaasfranke (Boerneef) SSAA of TTBB Hoërskoolkoor/universiteitskoor 3 min.
Wynverse (Hennie van Coller) – 3 tango’s SATB met klavier Hoërskoolkoor/universiteitskoor 5 min.
Lied van die Skepping (Psalm 104 aangepas deur die komponis) SATB met klavier Hoërskoolkoor/universiteitskoor 6 min.
By jonasdrif se sekelgat (Boerneef) SATB Hoërskoolkoor/universiteitskoor 3 min.
Ballade van Bettiesbaai (Marlene van Niekerk) SSA met S solo Hoërskoolkoor/universiteitskoor 3 min.
Gebed aan die Nuwe Maan
(Boesmanlegendes aangepas deur die komponis)
SATB met vibrafoon Hoërskoolkoor/universiteitskoor 3 min.
Lied van !Kò, die Bloukraanvoël  (//Kabbo aangepas deur die komponis) SATB Hoërskoolkoor/universiteitskoor 4 min.
Koeloekoeloe (Boerneef) SATB Hoërskoolkoor/universiteitskoor 7 min. [2 + 3 +2 min.]
Horie petryse ennie fisane (Boerneef) SSSAAA Gevorderde hoërskoolkoor/universiteitskoor 3 min.
Sedoosmusiek (Boerneef):
1. As die wit wolk oor die kranse stort
2. Hoe stil kan dit word as sedoos gaan lê
3. Hy skollie in Moltenoweg af
SATB Gevorderde hoërskoolkoor/universiteitskoor (vereenvoudigde weergawe: hoërskoolkoor) 3 min.
Ken jy die see (Uys Krige) SSAATTBB Gevorderde hoërskoolkoor/universiteitskoor 5 min.
Mabalêl (Eugène Marais) SSSSAAAA Gevorderde hoërskoolkoor/universiteitskoor 6 min.
Afrika (CM van den Heever) SSAATTBB Gevorderde hoërskoolkoor/universiteitskoor 9 min.
My venster is ‘n blanke vlak (NP Van Wyk Louw) SATB met S solo Gevorderde hoërskoolkoor/universiteitskoor 4 min.
Eden (Ina Rousseau) SSAA of TTBB Gevorderde hoërskoolkoor/universiteitskoor 4 min.
Die Here is my herder (Psalm 23) SATB Gevorderde hoërskoolkoor/universiteitskoor 4 min.
Psalm 103 (Loof die Here, o my siel) SATB met geringe onderverdeling (SSAATTBB) Gevorderde hoërskoolkoor/universiteitskoor 6 min.
Lawaaistraat (Boerneef) SATB Gevorderde hoërskoolkoor/universiteitskoor 4 min.
Die Dans van die Reën (Eugène Marais) SSAATTBB Gevorderde hoërskoolkoor/universiteitskoor 4 min.
Winternag (Eugène Marais) SATB met geringe onderverdeling (SAATTBB) Gevorderde hoërskoolkoor/universiteitskoor 4 min.
Sinfonia africana:
1. Die lied van Suid-Afrika(Eugène Marais)
2. Gebed om die Gebeente (DJ Opperman)
3. Afrika (CM van den Heever)
SSAATTBB met S solo en orkes Gevorderde hoërskoolkoor/universiteitskoor 50 min.
Die Spokewals (Boerneef) SSAATTBB met SSAATTBB solos
(of TTTTBBBB met TTTTBBBB solos)
Universiteitskoor 4 min.
Ballade van die Bloeddorstige Jagter
(GA Watermeyer)
SATB met S, A, T, Bar, B solos en strykers Universiteitskoor 25 min.
       

Laas bygewerk: 20171211