SASMT composers Home

composers and arrangers

choir catalogue / koorwerke katalogus - Pieter Bezuidenhout

Koorwerke-katalogus 2017
Koorwerke met klavierbegeleiding is ook beskikbaar in SA, TB, SAB en SATB weergawes
Die prys per komposisie word uitgewerk teen R30 (+-$2) per koorlid. Elke komposisie het ’n minimum bestelling van 25 kopieë per koor. Alle pryse is onderhandelbaar.
Nuwe opdragwerke (of verwerkings) se prys word bepaal op aanvraag; afhangend van die spesifieke vereistes van die opdrag (hoeveelheid stemme, begeleiding en moeilikheidsgraad). Die koor wat die opdrag versoek het behou die uitvoerreg vir een jaar vanaf die voltooing van die werk.

Klik op titel om voorbeeld te sien.
  1. Die Keiser en sy Katte pdf (SSA met klavierbegeleiding)
  2. Die Spokedans pdf (SSA met klavierbegeleiding)
  3. Meneer Chang se Sjinese bazaar pdf (SSA met klavierbegeleiding)
  4. Skemer pdf (SSA met klavierbegeleiding)
  5. Umshado Wezinkawupdf (SSA met klavierbegeleiding)
  6. Rutpdf (SSAA div. a cappella)
  7. Wildsbokpdf (SSA met klavierbegeleiding)
  8. Jerigopdf (TTB met klavierbegeleiding)
  9. Loof die Heerpdf (TTB met klavierbegeleiding)
  10. Nader my God by Updf (TTBB met klavierbegeleiding)
  11. Magnificatpdf (SATB met klavierbegeleiding)
  12. Psalm 23pdf (SATB met klavierbegeleiding)
  13. Joyfull Noisepdf (SATB div. a cappella)
  14. Nightpdf (SATB div. a cappella)
  15. Inyangapdf (SATB met klavierbegeleiding)
  16. Die Donker Dans van Wolwepdf (SATB met klavierbegeleiding)
  17. Ritornar!pdf (SATB div. a cappella)
  18. Hominispdf (SATB a cappella)
  19. Stardancepdf (SATB div. a cappella)

Laas bygewerk: 20171210