sasmt header

vacancies, notices, services & suppliers of interest to music teachers

Instruments

instrument repair, service & accessories

piano tuning

South African Association of Professional Piano Tuners Kallie Swanepoel -- Gauteng

vacancies

2018-01-24: Johannesburg - Resonanze Project Music School

Resonanze Musiekskool groei vinnig, en ons is in behoefte vir NOG ’n deeltydse KLAVIER ONDERWYSERES vir 2018!!

Hiermee die vereistes ('n vinnige lysie):

- 'n Dame van 28 jaar of ouer, wat PASSIE VOL is oor MENSE en MUSIEKmaak en -opleiding!!
- Klavier onderrig van beginners, eksamen studente (UNISA en ABRSM) en teorie opleiding.
- Voorbereiding van studente vir ons mini konserte, asook ons jaarlikse groot konsert in die teater.
- Beskikbaar vir Woensdae middae (definitief), en dan nog ’n potensiĆ«le middag (volgens staatskool kwartale).

Stuur jou CV asseblief DRINGEND na retha@musicteach.co.za
RESONANZE PROJECT Music School by Berario Recreation Centre, c/o King & Dolores Ave, Berario, Northcliff, JOHANNESBURG.
Advertensies op hierdie bladsy is uitsluitlik die verantwoordelikheid van die adverteerder en verteenwoordig geensins enige voorkeur, opinie, standpunt of beleid van SAVMO nie. DIe vereniging distansieer homself ook van enige aspekte of korrespondensie wat sou voortvloei uit die advertensies.
Laaste verandering: 2018-02-06