vind 'n musiekonderwyser - filter skerm |
||
Let wel, onderwysers wie se ledegelde agterstallig is sal nie op die lys vertoon nie.
|
Moenie volle name op hierdie skerm gebruik nie: net gedeeltes daarvan. Bv.die letters 'ren' in die Van veld lewer al die rekords wat 'ren' in die van het, soos Van Vuuren, van Rensburg, McLaren, Rennie ens. As jy 'ria' in the Stad/Dorp, hierby voeg, kry jy nog daardie name maar slegs diegene wat 'ria' in die stad of dorp-naam het, bv. Pretoria. Die velde is kumulatief, dus as jy letters in meer as een veld spesifiseer, word die filter meer spesifiek. As jy slegs rekords van Bloemfontein wil hê, sit 'bloem' in the Stad/Dorp veld en maak die res skoon. |