SASMT composers Home

composers and arrangers

choir catalogue / koorwerke katalogus - Salome Hendrikse


Druk op titel in blou om voorbeeld te sien.
Katalogus 2017
Titel Besetting
Gelykstemmige Kore (SA / SSA / SSAA)
Ter Herinnering ...aan Courney Pieters
Ter herrinnering aan die 3 jarige Courtney Pieters en al die kinders wat in 2017 mishandel, verkrag en vermoor is
Eenstemmig, SSA + klavier
Loof Alle Volke (Sotho teks ook beskikbaar O Tlotleng Bohle) SSAA + klavier
Hoe Groot is U (Sotho teks ook beskikbaar O Moholoholo) SSAA - a cappella
Geluk SSAA - a cappella
See SSAA + klavier
Lewe SSAA
Reën in die Bosveld SSA + klavier
Naaldekoker SA + klavier
Beurtrympie SSA + klavier / kontrabas / kitaar
Boesmangebede:
Gebed aan Ghoeb
Gebedsverhoring
Dansgebed
Solis + SSA - a cappella
Liedjie in die Reën SA + klavier
Boesmanland se kind SSA + klavier
My Nooi bly agter die Nuweveldsberg SA + klavier
Die Loskopvoëltjie SSA + klavier
Boeredag op Krymekaar Solis + SSA + klavier
Sing Salomina SSA + klavier
Botterboomry SSA + klavier
Jakarandatyd SSAA + klavier
Lemoen-liedjie SA + klavier
Klara Majola SSAA + klavier
Antjie Somers SSAA + klavier
Al sou ek die tale SSAA + klavier
Gelykstemmige Kore (TTBB)
Here, U was vir ons ‘n Toevlug (Ps. 90) TTBB - a cappella
Loof Alle Volke (Sotho teks ook beskikbaar: Mo Tlotleng Bohle) TTBB + klavier
Hoe Groot is U (Sotho teks ook beskikbaar O Moholoholo) TTBB - a cappella
Reën in die Bosveld TTB + klavier
Jantjiewegdravreetalleen TTBB + klavier
Nagstorm oor die See (Eksperimentele werk) TTBB + klavier + liggaamsperkussie
Hondegaloppie TTBB + klavier + opsionele instrumente
Gemengde Kore (SATB)
Deep in Mother Earth’s Womb
Diep in die skoot van Moeder Aarde.
Ter herrinnering aan die Lily mynskagongeluk 3 Februarie 2016, Barberton
Solis + SATB + TTBB + klavier
Hoe Groot is U (Sotho teks ook beskikbaar O Moholoholo) SSATTB - a cappella
Met Apologie SATB + klavier
Geluk SATB - a cappella
Vertroosting SATB - a cappella
Reën in die voorwinter SATB + klavier
Veni Sanctus Spiritus SATB - a cappella
Maria Solis + SSAATTBB - a cappella
Ps. 40 Solis, kwartet, SATB + orrel / klavier
Want wat baat dit ’n mens SATB - a cappella
 
R150 per Lied. Bestellings: salomehendrikse@gmail.com (Digitaal) Harde kopieë: R150 + R100 koerierkoste.
Volledige Katalogus beskikbaar

Laas bygewerk: 20171213