SASMT composers Home

composers and arrangers

choir & ensemble catalogue / koor- & ensemble werke katalogus - Rozanne Botha


Druk op titel in blou om voorbeeld te sien.
Koorwerke katalogus 2017
Koorwerke met klavierbegeleiding is ook beskikbaar in SA, TB, SAB en SSA weergawes.

Koorwerke met solo instrumente by, kan met of sonder die instrumentpartye bestel word. Die instrumente kan ook verander word na enige ander instrument van u keuse.

Die prys is R150 per komposisie en R50 posgeld.

Nuwe opdragwerke ( of verwerkings) se prys word bepaal afhangend van die spesifieke vereistes van die opdrag, hoeveelheid stemme, begeleiding en moeilikheidsgraad. Die koor wat die opdrag versoek het behou die uitvoerreg vir een jaar vanaf die voltooiing van die werk.
Titel Besetting
Juniorkoor komposisies
Dieremanewalis liedsiklus:
Boude, boude, neuse en tone .
As ‘n hen ‘n eier lê.
Twaalf sardientjies in ‘n blik .
( Die 3 komposisies kan as ‘n eenheid aangebied word met ’n raplied tussenin of die komposisies kan apart gesing word. )
Eenstemmig + klavier
Jellievis Eenstemmig + klavier
Klaaglied van ‘n duisendpoot ma Eenstemmig + klavier
Monsters Eenstemmig + klavier
My boetie dink hy’s Batman Eenstemmig + klavier
Seerowerlied met blokfluitparty by
Tandpyn & met ritmekanon met ‘n ritmekanon aan die einde
Seniorkoor komposisies
Die gebed SA + klavier met tjello- en fluitpartye by
Kersfees in Suid- Afrika SSA + klavier met tjello party by
Koffie kapitaal SSA + klavier

Laas bygewerk: 20171214